John C. Reilly

John C. Reilly
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam John Christopher Reilly
Geboorte 24 Mei 1965 (1965-05-24)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 1989–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John C. Reilly (gebore 24 Mei 1965) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Chicago (2002), Walk Hard: The Dewey Cox Story (2007), Wreck-It Ralph (2012), en Guardians of the Galaxy (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne